Christiaan bakkes biography of williams
Christiaan bakkes biography of williams county!
Christiaan Bakkes
Christiaan Bakkes | |
Naam | Christiaan Mathys Bakkes |
---|---|
Geboorte | 3 Augustus 1965 (1965-08-03) (59 jaar oud) Vredenburg |
Beroep | Skrywer, veldwagter |
Genre(s) | Jag- en veldverhale |
Familie | Margaret Bakkes (moeder) |
Christiaan Mathys Bakkes (Vredenburg, 3 Augustus1965) is 'n Afrikaanseskrywer van veral jag- en veldkortverhale.[1] Hy is die seun van Cas en Margaret Bakkes en die broer van C.
Johan Bakkes.
Christiaan bakkes biography of williams
Margaret en C. Johan is ook skrywers.[2]
Bakkes werk vir 'n tydperk as veldwagter in die Krugerwildtuin en was in die vroeë 1990's by die uitdunning van olifante betrokke,[3] 'n saak waarteen hy etiese besware ontwikkel.
In 1994 word hy ernstig binne die wildtuin beseer en verloor hy 'n arm in ’n onderonsie met ’n krokodil. Hy slaan daarna 'n nuwe loopbaanrigting in en gaan werk in die Damaralandse woestyn as 'n gids en bewaringsbeampte vir Wilderness Safaris.[3] Hy lei ook gorillasafa