Dogster van jafra antjie krog biography
Dogster van jafra antjie krog biography wife...
Dogster van jafra antjie krog biography
Antjie Krog
Antjie Krog | |
---|---|
Gebore | Anna Elizabeth Krog 23 Oktober () (72jaaroud) Kroonstad |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skryfster, joernalis |
Eggenoot | John Samuel |
Kinders | Andries, Susan, Philip en Willem |
Antjie Krog (getroude van Samuel) (*23 Oktober, Kroonstad -) is 'n prominente Suid-Afrikaansedigteres, akademikus en skryfster.
Sy publiseer meeste van haar werke onder haar nooiensvan, Krog.
In , op die hoogtepunt van die apartheidsjare van John Vorster, het sy hierdie moedige en idealistiese woorde vir haar skoolkoerant geskryf, wat haar konserwatiewe Afrikaanse gemeenskap geskok het en die aandag van die nasionale media getrek het:[1]
- Gee vir my 'n land waar swart en wit hand aan hand
vrede en liefde kan bring in my mooi land.
- Give me a land where black and white hand in hand
Can bring peace and love to my beautiful land.
Lewe en werk
[wysig | wysig bron]Vroeƫ lewe en herkoms
[wysig | wysig bron]Ann